Sunday, November 11, 2018
Matric Farewells
It was the time of the year again - Matric Farewells! I love it!! Here are a few of the beautiful young Ladies I had the privilege of capturing on their special days! x
Thursday, June 21, 2018
Sunday, August 27, 2017
Nelio & Kalika - Diamant Estate
Hierdie was so 'n ongelooflike spesiale troue!! Ek kan 'n hele artikel skryf oor hierdie winterstroue, die kleure, die Dekor, die detail, die pragtige Bruid!! Baie dankie dat ek die kunswerk kon vasvang! x
Ek voel wel dat die Bruid, Kalika dit die heel mooiste gesê het in haar eie woorde:
Wat n perfekte dag, ons mooiste dag!
'n Dag wat oorgeloop het van vreugde en liefde. Spesiale herinneringe wat vir ewig gekoester sal word... Harts vriendinne wat van vroeg oggend af saam met my tittewyt, my besorgde Pa wat elke nou en dan kom inloer, Ma wat vir ou laas nog n blom of twee iewers indruk of n kussing reg skyf saam met die wonderlike span van Blomlief om seker te maak dat elke kleine detail van die dekor en blomme perfek is vir haar enigste dogter se Sprokies dag. N dag waaraan daar maande lank saam beplan is!
Ek het altyd gedink dat ek vreeslik emosioneel sal wees vir die "instap" deel van my Troudag, maar ek was rustig. Ek was rustig want toe die trou mars begin speel, en ek aan my Pa se arm in die klein kapel instap, het ek geweet dat Nelio, die man wat drie jaar gelede my hart op n toe-oog (internet!) afspraak by Primi Piatti gesteel het, daar voor die kansel" vir my wag...en nadat hy n traan weggevee het, het ons oe ontmoet en het hy na my gekyk soos wat ek nog altyd gedroom het my man op ons Troudag na my sal kyk. N kyk gevul met soveel liefde!
Marlize De Lange Photography, jy is so talentvol!
Ek dink dat jy die vreugde en liefde van hierdie dag, n ware Bruilofsfees met n mengelmoes van Afrikaner en Portuguese familie en vriende en die BAIE spesiale liefde tussen n man en n vrou perfek vasgevang het. Baie dankie! xxx

Assistent, 2de fotograaf, Marie De Lange
Venue: Diamant Estate
Blomme & dekor : Blomlief
Trourok: Alana van Heerden Wedding Gowns
Hare en grimering: Donna Taylor l Pro Makeup + Hair
Strooimeisie & Blommemeisie rokke: Natasja Nieuwoudt, Tasja Sewing Creations
Bruid & Strooimeisies skoene: SUZ Fabric Art Shoes and Bags
Bruidegom strikdas en Strooijonker dasse: Harvey Max
Trou Stationary: Henriëtte Borcherds
Pre-drinks Musiek: Bottomless Coffee Band
Spyseniering: Red Pepper catering

Wednesday, February 17, 2016
Andor & Carike - Allee Bleue
Monday, June 1, 2015
Deon & Engela - Groenrivier, Riebeeck Wes
Deon & Engela se pragtige troue by Groenrivier!!
Rok : Ilse Roux
Make-up : Karmen Verwey
My 2nd shooter : Tertius Gous
Videografie : Boland Weddings
Sunday, April 26, 2015
Heinrich & Elzette - Kilcairn, Hermon
Dit is vir my ongelooflik lekker om uiteindelik my Pragtige vriendin se Troue op my Blog te deel!
Elzette is een van my heel beste vriendinne van Laerskool af so ons kom al 'n BAIE lang pad saam! :)
Toe sy en Heinrich begin uitgaan het, toe weet ek, dis haar trouman die! :)
En ek ken haar, so ek het geweet ek is reg!}
Elzette is 'n plaasmeisie en sy wou 100% 'n plaas troue gehad het!
Op die "groot dag" was ek al van vroeg oggend saam met hulle en ek was so opgewonde, kon net nie ophou glimlag elke keer as ek na haar gekyk het nie { erg trotse vriendin },
natuurlik net totdat sy ingestap het by die seremonie { hulle het in 'n stoor getrou met trekkers en al } - en ek net nie die trane kon keer nie! { Ek moes myself mooi in toom hou om nie op te hou neem en net sommer snot en trane te staan en huil nie }.
Sy het beeldskoon gelyk, mooier kon ek haar nie voorstel nie en die manier wat Heinrich na haar gekyk het, jong dis wat "romatiese-fairytale liefde uit bestaan".
Perfekte paartjie en een van die mooiste troues!! Ek was so bevoorreg om die hele dag met hulle te kon deel van begin tot die einde . . . :) {Baie lief vir julle} x
Seremonie & Onthaal : Kilcairn, Hermon
Wedding Planner : Nicola Jane Wedding & Event Specialist
Trourok : Ilse Roux Bridal

Sunday, March 1, 2015
Jannie & Carla wedding - Knorhoek, Towerbosch
Ek is so bly om Jannie en Carla se troue op my Blog te sit! Dit was so 'n vooreg om julle pragtige, sprokies troue te kon deel met hulle. Van Carla se beelskone rok, die 'funky' sonbrille wat die gaste
se geskenkies was, Jannie se streep sokkies - als so mooi beplan!
se geskenkies was, Jannie se streep sokkies - als so mooi beplan!
Tuesday, January 13, 2015
Sunday, December 21, 2014
Wednesday, November 19, 2014
Wednesday, November 5, 2014
{ Heinrich & Lezanne Troue } - Eensgezind
Heinrich & Lezanne se troue by Eensgezind!
Ek het Lezanne se Broer, Marko en Heinrich se neef, Werner se troues ook afgeneem, so dit was ongelooflik spesiaal en ek was so opgewonde toe Lezanne my kontak en vra om hulle fotograaf te wees! ( Ek voel al soos deel van die familie! ) :)
Dit was so 'n pragtige troue!!! Baie geluk en mag julle 'n fantastiese lewe saam hê & Baie, baie dankie dat ek dit saam met julle kon deel! x
Wednesday, June 25, 2014
Saturday, May 17, 2014
Wednesday, March 19, 2014
Sunday, March 2, 2014
{ Waled & Jordanka } - 12 Apostles & Llundudno beach
This Couple came all the way from Germany to get married in S.A!
The weather was very overcast and when we got to Llundudno the mist was coming over the water, so unfortunately no sunny S.A, but what a beautiful effect it gave!! :)
The weather was very overcast and when we got to Llundudno the mist was coming over the water, so unfortunately no sunny S.A, but what a beautiful effect it gave!! :)
Subscribe to:
Posts (Atom)