Suwandri aantrek : The Last Word - Franchhoek
Rok : Jagadi Haute Couture
Make-Up : Marlize Frazer
Hare : Calvin Olckers - Platinum Hair & Beauty
Decor & Blomme : Karmelie's Creations
Musiek groep & DJ : Konf8
Assistent : Marie de Lange
Die naweek voor die troue het dit gereën en gesneeu, so wie sou nou kon raai dat die Saterdag een van die warmste dae wat ons nog gehad het sou wees!
Suwandri met haar pragtige swart rok (en haar 'black high heels' ), Eduan met sy Swart pak.
Wonderlike couple, pragtige venue - alles was net great en perfek!
Dankie julle!

Pragtige fotos ek wens die gelukkige couple jare vol liefde, goeie gesondheid en wonderlike oomblikke. Bx
ReplyDeleteDit was 'n troue van Top Billing-gehalte, uit die boonste rakke! Stunning bruid & bruidegom, amazing omgewing, perfekte dag! Mag julle huwelik van krag tot krag gaan en net so mooi bly soos wat julle hele troudag was! Lief julle!
ReplyDeletePragtige foto's!
ReplyDeleteWOW! Beautiful foto's julle lyk stunning, wens julle baie liefde en geluk toe. Daai rok is asemrowend mooi.
ReplyDelete