Thursday, January 17, 2013

Claude & Gaynor


IMG_9326 a

29 Desember 2012 – Stanford Valley

Wat 'n ongelooflike pragtige troue!! Claude & Gaynor bly in Spanje (met hulle Spanse tema trou decor) was hulle troue regtig besonders! En Gaynor se asemrowende trourok saam gebring van Spanje! PRAGTIG!

Ek en my assistent Nicky het vroeg die Saterdag Stanford toe gery toe Gaynor ons bel en sĂȘ dat daar 'n brand is en die krag is af! Die hele Stanford se krag was af gewees en natuurlik almal baie laat 'stress', maar die kragopwekkers is aagery vanaf Gansbaai en die nou en dan se "flikkerende ligte" het niemand gepla nie en hulle het hulself gate uit geniet!

Dankie Claude & Gaynor! x


IMG_9147IMG_9160 aIMG_9172 aIMG_9138 aIMG_9211 aIMG_9258 aIMG_9320 aIMG_8990 aIMG_9364 aIMG_9424 aIMG_9013 aIMG_9073 aIMG_9059 aIMG_9400 aIMG_9515 aIMG_9530 aIMG_9125 aIMG_9170 aIMG_9630 AIMG_9120 aIMG_9813 aIMG_9761 aIMG_9763 aIMG_9731 aIMG_9848 aIMG_9336 aIMG_9776 aIMG_9780 aIMG_9964 aIMG_9926 aIMG_9366 aIMG_0137 a

1 comment:

  1. Gaynor what a beautiful wedding. So lovely to see you and your sisters again. I love the simplicity of everything, just natural and absolutely stunning.
    Hope you have a lifetime of happiness and love with your amazing husband

    Love Shirleen, Pepe and family.

    Cape Town
    South Africa.

    ReplyDelete