{Venue} Porterville Kerk – Morgensvlei, Tulbagh
{Rok} Didi Couture
{Gremering & Hare} Helga
{Decor} Design by Marcel
Vandat ons die "Couple shoot" gedoen het, kon ek nie wag om Angelique & Riaan se troue af te neem nie! Ek het net geweet dit gaan PRAGTIG & BAIE SPESIAAL wees en ek was 100% reg!
Wat 'n ongelooflike troue! Wat 'n ongelooflike Paartjie om af te neem! Baie baie dankie dat ek die dag saam met julle kon deel, dit was regtig besonders & ek wens julle tweetjies 'n wonderlike, lang lewe saam! xxx

Wat 'n STUNNING couple!!!
ReplyDeleteDie foto's is fantasties almal van hulle...jy is n wonderlike fotograaf....Baie dankie dat ons weer die dag kon herleef deur jou lens...
ReplyDelete