Monday, December 16, 2013

{ Johan & Zanike } - Ashanti Wine Estate

Hierdie was 'n ongelooflike troue! Al die detail en perfekte beplanning en die feit dat Zanike amper al die Decor self gedoen het,!!!
Dit was regtig amazing en 'n baie groot voorreg gewees om dit met hulle te kon deel!

Venue : Ashanti Wine Estate
Hare & Make-up : Ellma Ellis
Skoene : ZARA

My assistent & 2nd shooter : Tertius Gous (Baie baie dankie!!! ) 





No comments:

Post a Comment