Wednesday, November 5, 2014

{ Heinrich & Lezanne Troue } - Eensgezind

Heinrich & Lezanne se troue by Eensgezind!

Ek het Lezanne se Broer, Marko en Heinrich se neef, Werner se troues ook afgeneem, so dit was ongelooflik spesiaal en ek was so opgewonde toe Lezanne my kontak en vra om hulle fotograaf te wees! ( Ek voel al soos deel van die familie! ) :)
Dit was so 'n pragtige troue!!! Baie geluk en mag julle 'n fantastiese lewe saam hĂȘ & Baie, baie dankie dat ek dit saam met julle kon deel! x 













































1 comment: