Ek is so bly om Jannie en Carla se troue op my Blog te sit! Dit was so 'n vooreg om julle pragtige, sprokies troue te kon deel met hulle. Van Carla se beelskone rok, die 'funky' sonbrille wat die gaste
se geskenkies was, Jannie se streep sokkies - als so mooi beplan!
se geskenkies was, Jannie se streep sokkies - als so mooi beplan!

No comments:
Post a Comment