Karlin & Francois is vriende van my en dit was ‘n groot voorreg om hulle fotograaf te wees!!
Dit was ‘n ongelooflike, pragtige troue en Karlin het asemrowend gelyk – like a real LADY!
Hierdie tyd van die jaar, in die hartjie van die winter verwag mens onvoorspelbare weer en ek het gehoop en bid . . . En watter mooi dag was dit toe nie, warm en helder en windstil op die regte plekke, sprokiesmooi perfek!
Perfekte troue vir die perfekte paartjie!