Grimering : La Crème - Stellenbosch
Seremonie : Stellenbosch United Church
Onthaal : Forrest 44
Decor & Blomme : Mint & Magnolia
Wat 'n ongelooflike troue! Suzanne was die perfekte bruid met haar mooi rok, "bosnimf" hare, krismis rose en haar ongelooflike mooi glimlag! Sy het behoorlik gestraal!
Die decor tema se inspirasie - was Suzanne se gunsteling kinderstorie oor 'n muis! (Dit was so oulik!)
Julle is so 'n pragtige paartjie en dit was so lekker om julle af te neem!
Suzanne en Harri het na mekaar gekyk met al die liefde in die wêreld, ek kon nie genoeg neem nie!
Baie dankie!