Showing posts with label Julian en Judi. Show all posts
Showing posts with label Julian en Judi. Show all posts

Sunday, March 25, 2012

{  Julian & Judi  }


The Oaks Estate – Greyton

Hierdie was my eerste Troue in Greyton en ek was so ongelooflik opgewonde! Ek kon nie 'n meer perfekte paartjie afgeneem het nie. Julian & Judi is wonderlike mense en dit was 'n ongelooflike voorreg om hulle te kon ontmoet en elke troudag-oomblik saam met hulle te geniet. Judi het die mooiste 'vloeiende' rok aangehad, wit rosies in haar gevlegte hare en met haar aansteeklike lag en mooi smile en die manier waarop hulle na mekaar gekyk het . . . Dit was net perfek!


IMG_0699 a