Sunday, December 11, 2011
Friday, November 25, 2011
Eduan & Suwandri
Venue : Dieu Donne - Franchhoek
Suwandri aantrek : The Last Word - Franchhoek
Rok : Jagadi Haute Couture
Make-Up : Marlize Frazer
Hare : Calvin Olckers - Platinum Hair & Beauty
Decor & Blomme : Karmelie's Creations
Musiek groep & DJ : Konf8
Assistent : Marie de Lange
Die naweek voor die troue het dit gereƫn en gesneeu, so wie sou nou kon raai dat die Saterdag een van die warmste dae wat ons nog gehad het sou wees!
Suwandri met haar pragtige swart rok (en haar 'black high heels' ), Eduan met sy Swart pak.
Wonderlike couple, pragtige venue - alles was net great en perfek!
Dankie julle!

Tuesday, November 8, 2011
Sunday, October 30, 2011
Tuesday, September 27, 2011
Tuesday, September 20, 2011
Tuesday, August 23, 2011
Wednesday, July 27, 2011
Francois & Karlin
Kroonenburg, 23 Julie 2011
Karlin & Francois is vriende van my en dit was ‘n groot voorreg om hulle fotograaf te wees!!
Dit was ‘n ongelooflike, pragtige troue en Karlin het asemrowend gelyk – like a real LADY!
Hierdie tyd van die jaar, in die hartjie van die winter verwag mens onvoorspelbare weer en ek het gehoop en bid . . . En watter mooi dag was dit toe nie, warm en helder en windstil op die regte plekke, sprokiesmooi perfek!
Perfekte troue vir die perfekte paartjie!

Subscribe to:
Posts (Atom)