Wednesday, June 6, 2012

Natasha Senekal { Die Beeld Bruid van die jaar finalis }

Baie geluk aan Natasha Senekal, Februarie wenner & finalis vir Die Beeld Bruid van die Jaar kompetisie.
Die wenner word aangekondig in Augustus by Tyger Valley Bridal Expo 2012Natasha Senekal

Sunday, March 25, 2012

{  Julian & Judi  }


The Oaks Estate – Greyton

Hierdie was my eerste Troue in Greyton en ek was so ongelooflik opgewonde! Ek kon nie 'n meer perfekte paartjie afgeneem het nie. Julian & Judi is wonderlike mense en dit was 'n ongelooflike voorreg om hulle te kon ontmoet en elke troudag-oomblik saam met hulle te geniet. Judi het die mooiste 'vloeiende' rok aangehad, wit rosies in haar gevlegte hare en met haar aansteeklike lag en mooi smile en die manier waarop hulle na mekaar gekyk het . . . Dit was net perfek!


IMG_0699 a

Wednesday, March 14, 2012

Sunday, December 18, 2011

Harri & Suzanne

Suzanne aantrek :   Bonne Esperance - Stellenbosch
Grimering :             La Crème  - Stellenbosch
Seremonie :            Stellenbosch United Church
Onthaal :                Forrest 44
Decor & Blomme : Mint & Magnolia

Wat 'n ongelooflike troue! Suzanne was die perfekte bruid met haar mooi rok, "bosnimf" hare, krismis rose en haar ongelooflike mooi glimlag! Sy het behoorlik gestraal!

Die decor tema se inspirasie - was Suzanne se gunsteling kinderstorie oor 'n muis! (Dit was so oulik!)

Julle is so 'n pragtige paartjie en dit was so lekker om julle af te neem!
Suzanne en Harri het na mekaar gekyk met al die liefde in die wêreld, ek kon nie genoeg neem nie!

Baie dankie!

IMG_1002 aa


Friday, November 25, 2011

Eduan & Suwandri

Venue :  Dieu Donne - Franchhoek
Suwandri aantrek : The Last Word - Franchhoek
Rok :  Jagadi Haute Couture 
Make-Up :  Marlize Frazer
Hare :  Calvin Olckers - Platinum Hair & Beauty
Decor & Blomme :  Karmelie's Creations
Musiek groep & DJ :  Konf8
Assistent :  Marie de Lange

Die naweek voor die troue het dit gereën en gesneeu, so wie sou nou kon raai dat die Saterdag een van die warmste dae wat ons nog gehad het sou wees!
Suwandri met haar pragtige swart rok (en haar 'black high heels' ), Eduan met sy Swart pak.
Wonderlike couple, pragtige venue - alles was net great en perfek!

Dankie julle!


Tuesday, September 27, 2011

Wednesday, July 27, 2011

Francois & Karlin

Kroonenburg, 23 Julie 2011
Karlin & Francois is vriende van my en dit was ‘n groot voorreg om hulle fotograaf te wees!!
Dit was ‘n ongelooflike, pragtige troue en Karlin het asemrowend gelyk – like a real LADY!
Hierdie tyd van die jaar, in die hartjie van die winter verwag mens onvoorspelbare weer en ek het gehoop en bid . . . En watter mooi dag was dit toe nie, warm en helder en windstil op die regte plekke, sprokiesmooi perfek!
Perfekte troue vir die perfekte paartjie!
IMG_8180 aIMG_8261 aIMG_8302 aIMG_8374 a
IMG_8414 aIMG_8422 aIMG_8393 aIMG_8425 a
IMG_8436 aIMG_8782 a
IMG_8458 aIMG_8492 a
IMG_8772 aIMG_8795 a
IMG_8870 aIMG_8929 a
IMG_8801 a
IMG_8840 a
IMG_9072 aIMG_9105 a
IMG_9040 a
IMG_9056 aIMG_9115 a
IMG_9221 a
IMG_9709 aa
IMG_9907 aa
IMG_9898 aa
IMG_9856 a
IMG_9953 a
IMG_9980 aa
IMG_0023 a
IMG_0012 aa
IMG_0042 aIMG_0112 a
IMG_0005 aIMG_0033 a
IMG_0052 a
IMG_0123 aa
IMG_0167 a
IMG_0139 A
IMG_0197 aIMG_0211 a
IMG_0217 a
IMG_0225 a
IMG_0241 a
IMG_0314 a
IMG_0329 AIMG_0362 A
IMG_0699 aIMG_0716 aIMG_0730 aIMG_0514 a